Madeline Kahn

Madeline Kahn
Geboortenaam Madeline Gail Wolfson
Geboorte (1942-09-29)29 September 1942
Sterfte 3 Desember 1999 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Madeline Kahn (29 September 1942 – 3 Desember 1999) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Paper Moon (1973), Young Frankenstein (1974), Blazing Saddles (1974), en Clue (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search